Eensaamheid: Wenke om dit positief te hanteer
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die mens is en bly ‘n sosiale wese en maak op sosiale konneksies staat om te oorleef. Tog ervaar miljoene mense wêreldwyd eensaamheid in een of ander vorm. Trouens, volgens navorsing is ongeveer 45 persent van alle mense eensaam. Party mense ervaar dit net soms, terwyl sommige mense daarmee saamleef. Hoe…