Maak selfvertroue jou super power.
Voormalige Mej. Suid-Afrika en Mej. Wêreld (2014) Rolene Strauss, het geen bekendstelling nodig nie. Die beeld wat sy uitstraal is een van selfvertroue … iemand wat gemaklik is in haar eie vel. Daarom kom dit as ‘n groot verrassing wanneer ‘n mens lees dat sy vanaf haar tienerjare self met selfvertroue gesukkel het en dat…