Ruan Wessels … 10 dinge wat jy nie geweet het nie plus ‘n koffietafelgesprek oor sy digbundel.
Skrywer: Lara Erasmus Die akteur Ruan Wessels het nie bekendstelling nodig nie … In films en programme soos Binnelanders, Hoofmeisie, en Spoorloos word hy reeds van ‘n jong ouderdom af in die vermaaklikheidsbedryf gerespekteer en op al wat ‘n rooitapyt is, verwelkom. Met die bekendstelling van sy digbundel, Dronk & Danig, onthul Ruan ‘n selfs…