Lekkeslaap: Spreek jy hierdie plekname reg uit?
Skrywer: Lekkeslaap.co.za – Adriëtte le Roux Praat jy ook sagter as jy Pniël moet sê? Studeer jou kind op Stellenbosch of Stellenbos? Bly PE maar vir jou PE, oor jy elke keer in ’n sweetjie uitslaan voor jy Gqeberha moet sê? Lekkeslaap is die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!…