Absa loods virtuele Kuierkamer vir aanlyn KKNK
Persverklaring Absa loods vanjaar ’n virtuele weergawe van hulle immergewilde Absa Kuierkamer, as deel van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se aanlyn fees vanaf September. “Die KKNK het die afgelope tyd verskeie aanlyn projekte en produksies aangebied. Dit is ’n aanlyn fees waarmee ons die kunste aan almal in die gerief van hul eie…