Huldeblyk: Pieter Fourie (3 April 1940 – 12 September 2021)
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Afrikaans verloor ’n storieverteller en teatermaker. “Afgesien van talle eerbewyse, bly hy (Pieter Fourie) pretensieloos, sout van die aarde, en hoef hy geen tree terug te staan vir ’n Brecht, ‘n Opperman of ‘n Hemingway nie.” – Gerard Scholtz in ‘n gesprek met Pieter Fourie in 2015 Die veelbekroonde dramaturg, Pieter…