Vannie Kaap

Djy kan ook dala soos Vannie Kaap! KYK ons eksklusiewe onderhoud met die mense agter die handelsmerk.

#afrikaansaanlyn is ‘n digitale gespreksreeks wat deur René Arendse gelei word. In hierdie episode gesels sy met die span agter Vannie Kaap. “Djy kan ook dala”, sê Vannie Kaap se Bernie Fabing. In hierdie episode van #afrikaansaanlyn gesels ons met die span van die Kaapse sensasie en handelsmerk, Vannie Kaap. En laat ek nou maar…

finansies

Begroot is bobaas!

Meningstukke / Lindie van Gass Die B-vloekwoord, wat soveel keer geassosieer word met negatiewe goed soos minder pret, minder bederf en heeltemal te min wegneem-cappuccino’s by Seattle Coffee Company, is eintlik die oplossing. Ek weet jy wil dit nie hoor nie, maar BEGROOT het meer voordele as nadele; mens moet net soms jou perspektief verander. Begroot…