Tel jou woorde met hierdie nuwe Afrikaanse bordspeletjie
Skrywer: Nicolette van Schalkwyk Of dit nou tydens ’n seevakansie, op ’n reënerige, luilekkerdag by die huis, of selfs tydens inperking is, daar is niks wat ’n familie bymekaarbring soos ’n aand rondom ’n bordspeletjie nie. Dit was een van die groot redes waarom Sanet du Toit die nuwe Afrikaanse bordspeletjie Tel jou woorde ontwikkel…