Breyten help Breytenbach Sentrum met Skeursels en Hokhokaai Fragmente
Nuusvrystelling Die digter en kunstenaar Breyten Breytenbach het nie stilgesit sedert die Covid-19-pandemie almal in die wêreld se doen en late van Maart 2020 op alle terreine drasties ingeperk het nie. Die resultaat is ’n volksboekie of ’n traktaat, HOKHOKAAI FRAGMENTE, en ’n uitstalling, SKEURSELS, van nuwe kunswerke wat op Saterdag 10 Julie 2021 vanaf…