TRIBUO-fonds bly wawyd wakker vir die kunste
Mediaverklaring Op Vrydag 2 Julie 2021 sal ses akteurs en twee aanbieders aanlyn aan ’n 24-uur lange kreatiewe marathon deelneem om ’n verhoogstuk ten bate van die Tribuo-fonds te skep. #tribuowawydwakker is deel van die derde fondsinsamelingsinisiatief van die Tribuo-fonds wat in 2020 weens die impak van die Covid-19-pandemie in die lewe geroep is om uitvoerende…