Taaldebat by US: Die Menseregtekommissie se ondersoek voortgesit.
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se ondersoek na die beweerde skending van taalregte by die Universiteit Stellenbosch, het op Maandag 14 Junie 2021 met ‘n tweede ronde begin waarin getuienis aangehoor is In die eerste ronde het die US-bestuur die beskuldigings ontken en gesê dat die US verbind bly tot die gebruik van Afrikaans saam met Engels…