Digters en skrywers … hier is ‘n geleentheid vir jou!
Met toestemming van Ink Skryf in Afrikaans geplaas. Kranige digters en skrywers word vanjaar weer die geleentheid gebied om aan Ink Skryf in Afrikaans se skryfkompetisie deel te neem. Die beste werke word dan opgeneem in INKSPRAAK 2, INKSPRAAK 2 SKOLIERE en INKSPRAAK 2 KORTVERHALE. Die hoofdoel van hierdie kompetisie is die bevordering van gehalte…

