Wees jou beste

Wees jou beste self: As mens, as ouer, as onderwyser, as tiener.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Karen Badenhorst is passievol oor interpersoonlike verhoudings, kommunikasie en emosionele intelligensie. Daarom het sy dit dan ook haar lewenstaak gemaak om mense te help om hulle uitdagings in hulle persoonlike en professionele lewens die hoof te bied. Gebore en getoё in Pretoria en deesdae ‘n Kapenaar, fokus hierdie omgeemens elke dag…

Spreekwoorde

Afrikaanse spreekwoorde: Raar maar waar

“Spreekwoorde en uitdrukkings openbaar die siel van ’n taalgemeenskap.” – Anton F. Prinsloo (1941 – 2016), taalkundige en skrywer van die boek Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom. Spreekwoorde, uitdrukkings, idiome: Lewenswaarhede wat ons taal verryk en op ’n unieke manier sê wie ons is en waar ons vandaan kom. Afrikaans.com deel graag ’n paar…