Redenaars

Redenaars: Wenke vir ’n wentoespraak

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Dit is weer daardie tyd van die jaar wat leerders hulle toesprake en tonge moet slyp, want die redenaarseisoen het aangebreek. Afrikaans.com gee kortliks die volgende wenke vir ’n wentoespraak. ’n Wentoespraak Kies jou onderwerp met sorg. Maak seker jy kan met gemak daaroor praat, hetsy daarteen of daarvoor. Besluit wat jy…

Kuberboelie

Kuberboeliery – Die gevaar op ons kinders se vingerpunte

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Kuberboeliery / -afknouery. Wat is dit presies? Met al hoe meer mense wat toegang tot selfone en die internet het, en omdat kuberboeliery oor die internet en sosialemediaplatforms plaasvind, raak hierdie soort boeliery ’n groot bekommernis. Dit is optrede waar die slagoffer geteister, verneder, gedreig of in die verleentheid gestel word.…