Kweek ‘n verbeelding en liefde vir lees saam met Tippie en sy vriende
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Ek het as remediërende terapeut in my privaatpraktyk gesien hoeveel kinders sukkel om te lees. Kinders wat nie kan lees nie, is kinders wat nie kan leer nie.” – Reinette Lombard, medeskepper van die Tippie-leesreeks Gratis Tippie-hulpbronne WEN ‘n Tippie-geskenkmandjie ter waarde van R1 799 ter viering van Afrikaans.com se…