Deon Meyer gesels oor sy liefde vir Afrikaans
NB-Uitgewers / BRAVO: Deon Meyer in Suidooster
NB-Uitgewers / BRAVO: Deon Meyer in Suidooster
Soms maak die werklikheid vir beter stories as selfs daardie verhale wat uit die beste fiksieskrywers se pen kan kom … Niefiksie laat ons ook toe om verskeie geskiedkundige gebeure beter te verstaan, eerstehands te leer uit ander se lewenservaring en deur ander se avonture na plekke, andersins onbekend aan ons, te reis. Ons Lapa Uitgewers-boekrak…