Verwerping bestaan nie – hoe om verby die gevoel te kom en aan te beweeg
Verwerping – is dit ’n aksie of is dit ’n gevoel? Deur Lizette Volkwyn, Meester Lewensafrigter, gepubliseerde skrywer en menslike kredietwaardige konsultant (human lie detector) Ons is grootgemaak met die idee dat as enige iemand nie vir ons gee wat ons graag wil hê nie, of as ek vir iemand iets of selfs myself aanbied…