Vaardigheidskole: Beslis nie minderwaardige opleiding nie!
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Ons hoofdoel is om hoop te skep – veral vir die afvlerkkinders in ons gemeenskap – sodat hulle in hulleself kan glo en met ’n positiewe selfbeeld vir hulleself in die toekoms ’n inkomste kan genereer.” – Johannes van Schalkwyk, skoolhoof by Westcliff Vaardigheidskool in die Wes-Kaap. Kom ons wees nou…