Skilder met woorde – Híér is die top-5
Afrikaans.com het vanjaar hande geneem met die bekende musikant Anton Goosen en kunstenaar Elsie Jooste vir die eerste Skilder met woorde-kompetisie waarin ons skoolleerders aangemoedig het om een van Anton se liedjies te skilder. Die aantal inskrywings was oorweldigend en ons is trots om vandag die top-5 met julle te deel! Elke top-5-finalis sal wegstap…