Afrikaans uitskuif? Watwou!
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Jean Laponce, ’n Frans-Kanadese taalkundige, beskou Afrikaans as net een van vier tale (die ander is Hindi, Hebreeus en Maleis-Indonesies) wat in die eerste agt dekades van die 20ste eeu van ’n spreektaal tot ’n hoogkultuurtaal ontwikkel het.” ’n Oorsig Die afgelope paar weke is die taalregte van Afrikaanssprekende studente op…