Pak ’n gesonde kosblik wat jou kind se mond sal laat water … PLUS gratis resepte!

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt In ’n sekere laerskool was daar jare gelede ’n grondslagfaseonderwyseres wat daarop aangedring het dat die kinders in haar klas gesonde kosblikke moes hê. Aartappelskyfies, gas- of aanmaakkoeldrank met baie suiker en veral lekkers was verbode en ouers is sonder versuim ingeroep om die sakie te bespreek. Dalk nie die mees…

Feeste

Feesnuus: Die Suidoosterfees gaan voort PLUS nuutste oor ander gewilde Afrikaanse feeste.

Feesnuus: Die Suidoosterfees gaan voort met ’n kleiner, intieme program PLUS nuutste oor ander gewilde Afrikaanse feeste. Van 26 April tot 1 Mei 2021 bied die Suidoosterfees ’n kleiner, intiemer fees as gewoonlik aan. Dié korter program val binne die fees se tradisionele datums, en vind plaas ingevolge die pandemie-regulasies wat tans geldig is. Die…