Bank Beter se begrotingsgids maak gebruik van ’n 4-stapproses om jou te help om jou finansies beter te verstaan en sinvolle begrotings op te stel.
Klik hier om die gratis PDF af te laai.
Lindie van Gass is passievol daaroor om mense finansieel toe te rus en te bemagtig. Sy spog met ‘n BCom Honneurs in Beleggingsbestuur, ’n MCom in Finansiële Wetenskappe en ’n nagraadse diploma in Finansiële Beplanning (CFP). Sy is die stigter van Bank Beter met Lindie. Besoek gerus die webtuiste vir meer finansiële hulpmiddels en advies!