Leer Zoeloe … in Afrikaans! Lesse 1 – 14.

Tuis 5 Weet dit 5 Taalnuus 5 Leer Zoeloe … in Afrikaans! Lesse 1 – 14.
Zulu

Waar anders as in Suid-Afrika kan ‘n mens spog met 11 amptelike landstale? Daarom is moedertaalmaand vir ons nog meer spesiaal as in enige ander plek ter wêreld. Ter viering van ons pragtige land en al sy tale, leer die geliefde akteur, Pietie Beyers (Skemerson, Meisies wat Fluit, Vergeet My Nie), jou vandeesmaand basiese Zoeloe praat. Nuwe lesse sal elke Donderdag beskikbaar wees.

Waarom Kancane Kancane? Dit beteken bietjie vir bietjie … woordjie vir woordjie. Kom leer saam!

Les 1 – Groetvorme

Laai vandag se les af, klik hier.

Les 2 – Ek praat so bietjie

Laai vandag se les af, klik hier.

Les 3 – Verhoudings bou

Laai vandag se les af, klik hier.

Les 4: Seënwense

Laai vandag se les af, klik hier.

Les 5: By die petrolstasie

Laai vandag se les af, klik hier.

Les 6: By die restaurant

Laai vandag se les af, klik hier.

Les 7: Wie en waar

Laai vandag se les af, klik hier.

Les 8: Spys en drank

Laai vandag se les af, klik hier.

Les 9: Waarheen en waarvandaan

Laai vandag se les af, klik hier.

Les 10: Op reis

Laai vandag se les af, klik hier.

Les 11: Beroepe

Laai vandag se les af, klik hier.

Les 12: Vriende en speel

Laai vandag se les af, klik hier.

Les 13: Veels geluk!

Laai vandag se les af, klik hier.

Les 14: Afsluiting

Laai vandag se les af, klik hier.

by | Mar 9, 2021 | Taalnuus, Weet dit

Deel hierdie plasing