Volgens die PIRLS-studie (Progress in International Reading Literacy Study) van 2016 wat in 2019 herhaal is, vaar Suid-Afrika se graad 4-leerders die swakste as dit kom by leesspoed, leesbegrip en woordeskat.
Hoe kan jy as ouer of onderwyser ‘n verskil maak in jou kind/die leerders in jou klas se ontwikkeling? Die spraakterapeut en skrywer, Christien Neser, gesels oor moedertaalonderrig en verduidelik hoe jy lees as ’n geheime wapen kan gebruik.
Met vergunning van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) geplaas.