Hoe kweek jy ’n superleser?
Volgens die PIRLS-studie (Progress in International Reading Literacy Study) van 2016 wat in 2019 herhaal is, vaar Suid-Afrika se graad 4-leerders die swakste as dit kom by leesspoed, leesbegrip en woordeskat. Hoe kan jy as ouer of onderwyser ‘n verskil maak in jou kind/die leerders in jou klas se ontwikkeling? Die spraakterapeut en skrywer, Christien…