Jou kind se matriekjaar te midde van die pandemie
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Nou ja, graad 12 soos waaraan ons tot voor 2020 gewoond was, is skynbaar steeds nie vanjaar ons matriekleerders beskore nie. Nie net is dit jou kind se laaste skooljaar voordat hy/sy die grootmenswêreld moet aanpak nie, dit is ook emosioneel uitdagend. Agter daardie “ek is mos mooi groot”-houding, skuil daar…