So help jy jou angstige kind.
In ons gejaagde lewe, is angstigheid by kinders nie ongewoon nie en kan hulle op verskillende ouderdomme oor verskillende dinge angstig voel. Baie van hierdie bekommernisse is daarom te wagte en deel van die grootwordproses. Maar, wat maak ‘n mens as jou kind se angstigheid sy lewe en geestesgesondheid negatief beïnvloed?
Lees verder hier.
Ons almal drink van dieselfde stroompie (Idiome).
By Afrikaans.com vier ons JOU moedertaal… Of dit nou Afrikaans, Engels of isiXhosa is! Die Stigting vir die Bemagtiging van Afrikaans (SBA) het ’n digitale boekie getiteld Ons almal drink van dieselfde stroompie, saamgestel. Hierdie boekie bevat visuele uitbeeldings van idiome sowel as ’n begripstoets. Lees verder hier.