Van verjaarsdae, tot Kersfees, tot werksverpligtinge… hier is nou ‘n plek om dit neer te pen! Gebruik Afrikaans.com en die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se 2022-kalender om jou jaar te beplan. Kies uit ’n jaar- of maandkalender.
Klik deur en laai af!