Grootskool …Help jou kind om uit te sien na skool.
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Terug hok toe! Darem nie heeltemal die prentjie wat ’n mens wil skep om ons kinders opgewonde oor skool te maak nie. Nietemin, dit is hoe ons altyd daarna verwys het – daardie jare toe aanlyn skool, tuisonderrig en dies meer nie ’n opsie was nie … toe skool toe gaan…