Bessie Pavlova

Bessie-pavlova (Heleen Meyer)

Fotograaf: Neville Lockhart Resep uit: Maak vyf/Make five, deur Heleen Meyer  Lewer 8 porsies Laai hierdie resep af, klik hier.     Nagereg uit die boonste rakke! Om ’n pavlova te maak skrik die meeste mense af. Hierdie resep is egter maklik en jy hoef nie ’n perfekte pavlova te bak nie. Die Griekse jogurt en…

Groenslaai met bessies

Groenslaai met bessies (Heleen Meyer)

Fotokrediet: LiG-tydskrif | Fotograaf: Berna Coetzee Resep deur: Heleen Meyer Lewer 4 – 6 porsies Klik hier om hierdie resep af te laai.     ’n Eenvoudige kombinasie van vars bestanddele word ’n manjifieke slaai met ’n tuisgemaakte slaaisous van olie, asyn, heuning, korrelmosterd en vars tiemie. Of maak ’n vinnige bygereg daarmee op klein…

Mieliebrood

Mieliebrood (Heleen Meyer)

Fotokrediet: LiG-tydskrif | Fotograaf: Adel Ferreira Resep deur: Heleen Meyer Lewer 2 klein brode of 1 groot brood Klik hier om hierdie resep af te laai.     Ek het met mieliebrood grootgeword. Vandag is my kinders ook dol daaroor, so ek bak altyd twee brode, sodat daar vir hul kosblikke ook iets oorbly. 250…