Speel jou kind genoeg?

Speel jou kind genoeg?

“Vyfjariges wat leer lees, was 30 jaar gelede ongehoord. Kinders moes toe speel, klim, klouter, verf en teken. Soos wat Finse kinders vandag steeds doen.” – Christien Neser in Help! My kind is anders In Suid-Afrika begin die leesproses reeds in graad R. Maar sit dit nie onnodige druk op ons kinders nie? As hulle so jonk…

Die Vriende van Afrikaans verwelkom ‘n nuwe virtuele reis!

Die Vriende van Afrikaans verwelkom ‘n nuwe virtuele reis!

Afrikaans.com het onlangs die geleentheid gehad om met Chareldine van der Merwe en Mandie Ehlers van die Vriende van Afrikaans (VVA) te gesels oor hulle “nuwe” virtuele reis en die opwinding wat daarmee gepaardgaan. Chareldine van der Merwe is sedert 2018 die projekbestuurder by Vriende van Afrikaans, ‘n divisie van die ATKV. Mandie Ehlers is werksaam as projekorganiseerder by die taal-en-kultuurafdeling van die ATKV. Afrikaans.com se René…

Sonja & Tjokker

Sonja & Tjokker: Aflaaibare storievideo’s nou beskikbaar by WatchaTV

Die gewilde Sonja & Tjokker wat reeds jare lank voorskoolse en juniorfase-leerders met hulle vertonings vermaak, het nou ’n stappie verder gegaan en kort storievideo’s vervaardig wat op Sonja en Tjokker se kanaal afgelaai kan word. Die stories is beskikbaar in Afrikaans en/of Engels en behandel onder andere onderwerpe uit die leerareas van die vak Lewensvaardigheid, soos…

NB-Uitgewers boekekeur – Junie

NB-Uitgewers boekekeur – Junie

Dit is weer daardie tyd van die maand waar Afrikaans.com hande neem met NB-Uitgewers vir jou maandelikse boekekeur – ’n keuse van lekker leesstof om jou boekrak te laat bult hierdie winter. Hierdie maand doen ons dinge ’n bietjie anders en kyk ons na NB-Uitgewers se gunstelingkinderboeke. Bederf jou kinders hierdie winterseisoen met treffers soos Pippie Langkous en berei…