Deel jou vertalings met ons!

Het jy en jou gesin ook snaakse vertalings vir bekende Afrikaanse woorde? Professor Gerhard van Huyssteen, taalkundige aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en die oprigter van vloek.co.za het van sy gunsteling- direkte vertalings met ons gedeel. Sommige van hierdie woorde val onder die kategorie van skelwoorde en vorm dus deel van Gerhard se navorsingsprojek, Ek vloek…

Wie is Jana Snyman?

Afrikaans.com-skrywer Jana Snyman is gebore op Potchefstroom in Oktober 1993. Dit is ook hier waar sy in 2012 aan Hoërskool Ferdinand Postma gematrikuleer het. In 2013 begin Snyman haar graad in Taal-en Literatuurstudie aan die Noordwes-Universiteit, maar het kort na haar honneursgraad in 2016 besluit dis tyd vir ’n verandering en by Emirates-lugredery aangesluit as…

Aanneming

Die aanneemproses

In Suid-Afrika moet jy ouer as 18, ’n Suid-Afrikaanse burger of permanente inwoner wees as jy ’n Suid-Afrikaanse kind wil aanneem. Aannemings kan egter slegs deur ’n geakkrediteerde maatskaplike werker wat aannemings hanteer, geprosesseer word. Alle voornemende ouers word ook streng gekeur om hulle geskiktheid en bevoegdheid om ‘n kind aan te neem, te bepaal. …