Lente-reeks: Simoné Pretorius oor introvert-wees, spanwerk en publisiteit.
September, alhoewel altyd geassosieer met nuwe lewe en moontlikhede, kom vanjaar opnuut met spesiale betekenis … Die ergste van die Covid-19-inperking is skynbaar agter die blad met mense wat weer stuk-stuk, en versigtig, begin droom en doen. Planne word gemaak, vriende gesien, en provinsiegrense oorgesteek. Ter viering hiervan, het Afrikaans.com dit goedgedink om hierdie lente…