Hoe om jou kinders besig te hou die vakansie
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Kinders moenie in die water mors nie …” Nou ja, dan moet hulle besig gehou word. Ongelukkig kan almal nie see, na ’n vakansieoord of wildtuin toe gaan nie en is Jan Tuisbly se karretjie hulle voorland. Trouens, party van ons verkies om liewer Kerstyd by die huis te bly. Afrikaans.com…