Ter viering van die Internasionale Jaar vir Inheemse Tale (2019)
Fanakalo Die Verenigde Nasies het 2019 as die Internasionale Jaar van Inheemse Tale verklaar – die uitsluitlike doel om bewustheid te skep van die gevolg van die verlies aan inheemse tale asook die belangrike skakel tussen taal, welvaart, vrede en ontwikkeling. Lees die Afrikaans.com-nuusverklaring hier. Fanakalo – die lingua franca van die Suid-Afrikaanse mynbedryf Menán van Heerden skryf…