NB-Uitgewers en Sarie-tydskrif se top-10-boekbederf

NB-Uitgewers en Sarie-tydskrif se top-10-boekbederf

Hierdie maand het Afrikaans.com weereens met ons vriende by NB-Uitgewers hande geneem vir die samestelling van die NB-Uitgewers en Sarie-tydskrif se top-10-boekbederf. Hierdie boeke vorm deel van Sarie se boekbederf-pakkies – ’n maandelikse geskenkpakkie wat bestaan uit allerhande lekkernye soos wyn, lekkergoed, tydskrifte en natuurlik een NB-boek. Hierdie maand bied ons jou ook ’n gratis hoofstuk uit elke boek.…

Lof vir Arnold Vosloo se eerste Afrikaanse film in 30 jaar

Lof vir Arnold Vosloo se eerste Afrikaanse film in 30 jaar

Die akteur Arnold Vosloo het nie bekendstelling in Suid-Afrika nodig nie. Plaaslik, maar veral internasionaal, het hy die afgelope jare menige aspirantakteur hoop gegee en laat droom oor ’n internasionale loopbaan.  As jong akteur het hy Suid-Afrikaners se harte verower in rolprente soos Boetie Gaan Border toe en Meisie van Suidwes … Die ster se aspirasies het egter nie…

Só lyk die inskrywings vir #tuisinjoutaal!

SO LYK ONS WENNERS!

Die wenners is hier! Met ons #tuisinjoutaal-kompetisie het Suid-Afrikaners gewys dat Afrikaans deur niks ingeperk kan word nie … selfs ook nie deur ‘n dodelike virus nie! Dit was nie maklik nie … maar die beoordelaars se besluit is uiteindelik gefinaliseer… Kyk saam deur ons keur van wenners! Kompetisie 1: Wat doen jy om jou…

Praat saam oor Covid-19

Praat saam oor Covid-19

Afrikaans.com het met die publiek hande geneem om woorde te vind vir al die vreemde dinge wat ons skielik beleef. Koeshoes, ramafobie, moedgoed en boudgoud is enkele van die inskrywings wat vir ons #tuisinjoutaal-kompetisie ontvang is … Hoe lyk die Cov-woordeboek in sy geheel? Laai die PDF gratis af en vind uit! WEN JOU DEEL…