Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new windowLinkedin page opens in new windowWhatsapp page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
  • Taalnuus
    • Taal
    • Meningstukke
    • Afrikaanse organisasies
  • Leerhulp
  • Lees dit
    • Boeke
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Koop dit
  • Wie is ons?
  • Taalnuus
    • Taal
    • Meningstukke
    • Afrikaanse organisasies
  • Leerhulp
  • Lees dit
    • Boeke
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Koop dit

Maandelikse Argiewe: Desember 2020

You are here:
  1. Tuis
  2. 2020
  3. Desember

films

Wees ’n sofapatat hierdie Desember…

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com24 Desember 2020Lewer kommentaar

Skrywer: Jana Snyman Poppie Nongena Kry jou springmielies en lekkerste kombersie gereed en kom kyk saam met Afrikaans.com na hierdie jaar se gunsteling- Afrikaanse filmtreffers. Hierdie jaar met al sy geite, het nog steeds goue treffers opgelewer. Afgesien van ’n harde grendeltydperk, waar die filmbedryf baie swaar gekry het, kyk ons graag na die films…

Dean John Smith

Potgooi: In gesprek met Dean John Smith

Luister dit, Luister nog, PotgooiDeur Afrikaans.com20 Desember 2020Lewer kommentaar

In hierdie podsendingreeks gesels Afrikaans.com met merkwaardige persone binne die Afrikaanse leefwêreld. Ons bied jou ’n blik op jou gunstelingbekendes op maniere soos jy hulle nog nooit vantevore kon leer ken nie, en stel jou ook bekend aan nuwe name, projekte en idees. In hierdie episode gesels aanbieder Edwin van der Walt met die Suidooster-akteur,…

KERSKOUS-BEKOMMERNISSE 101: Wat op aarde koop ek?

Koop dit, Produk van die maandDeur Afrikaans.com17 Desember 2020Lewer kommentaar

Kersfees is om die draai, die jaar was lank, moeilik en baie uitdagend en nou bekommer jy jou nog oor wat jy vir jou gesin en familie moet kry vir Kersfees? Ai, Susan…raak rustig. Afrikaans.com het namens jou gedink en sommer ’n lys opgestel van wat ons dink in jou Kerskous moet wees hierdie Desember……

Kersfees

Gewoonlik platsak na Kersfees? Probeer hierdie!

Meningstukke, TaalnuusDeur Afrikaans.com16 Desember 2020Lewer kommentaar

Meningstukke / Lindie van Gass Januarie voel altyd soos drie dekades wat kompak binne 31 dae verpak is, met die eerste dekade wat die langste voel. Dis skokkend hoe baie mense bereid is om skuld te maak net vir Desemberuitgawes. Kersfees is veronderstel om ‘n wonderlike tyd van die jaar te wees, waartydens ons omring…

Exclusive Books se Afrikaanse topverkopers vir 2020 …

Boeke, Lees ditDeur Verona Coetzer15 Desember 2020Lewer kommentaar

WEN maandeliks R500 met Afrikaans.com en Exclusive Books – teken in op ons nuusbrief om in aanmerking te kom! Klik hier. Afrikaans.com en Exclusive Books het saamgespan om die jaar se top 20- Afrikaanse verkopers bekend te stel. Hierdie jaar met al sy uitdagings het nietemin baie talent opgelewer, met bekende titels soos Prooi en…

Fanie Viljoen

Fanie Viljoen – Altyd nog ʼn storie

Lees dit, SkrywersfokusDeur Afrikaans.com14 Desember 2020Lewer kommentaar

Skrywer: Alita Steenkamp Vir Fanie Viljoen, ʼn geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywer, was daar in 2020 geen tyd om stil te sit nie. Wat het ʼn skrywer soos Fanie Viljoen in die maande van inperking gedoen toe ons almal tuis vasgekeer was en waagmoedig geëksperimenteer het met nuwe resepte vir pynappelbier en piesangbrood?…

Kinderboek

WEN ’n kinderboekpakkie met NB-Uitgewers

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com8 Desember 20205 Kommentaar

Skrywer: Jana Snyman Vakansietyd is leestyd! Afrikaans.com het hande gevat met NB Uitgewers om te loer na watter boeke jou kind hierdie vakansie sal kan besig hou, hetsy dit op die strand of in Jan Tuisbly se karretjie is… Staan hierdie vakansie die kans om ’n kinderboekpakkie propvol met die onderstaande boeke, te wen! Plaas…

Afrikaanse Boeke

NB Uitgewers se móét-lees-boeke vir die vakansie

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com8 Desember 2020Lewer kommentaar

Die vakansie kruip al nader en dit is tyd om jou leeslysie vir die komende rustyd saam te stel. Met die hulp van NB Uitgewers en Afrikaans.com, is dit so maklik soos 1-2-3! NB Uitgewers se keur van die nuutste Afrikaanse boeke soos Deon Meyer se Donkerdrif, Dana Snyman se Onder een dak, Nataniël se…

Anoeschka von Meck

Die heelal op my tong – Die vrou agter die verhaal

Lees dit, SkrywersfokusDeur Afrikaans.com3 Desember 2020Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette van Schalkwyk Die Wille Willemien is keelvol vir dik wees. En bang wees vir kaas en inkopies doen. Hoe kan ’n mens so verwyderd van jouself wees dat jy van buite liederlik obees is, maar in jou kop sing jy vry en kaal op ’n krans? Met ’n kluis en ’n winkeltrollie op…

Afrikaans.com

© 2023 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top