2021 se Woordfees voorspel ’n heerlike lente in die Eikestad
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Volgende jaar September gaan voorwaar ’n heerlike lente wees – veral in Stellenbosch – wanneer die Toyota US Woordfees van 17 tot 24 September 2021 in die Eikestad gehou word. Afrikaans.com het met feesdirekteur, Saartjie Botha, gesels oor die besluit om die fees na September toe te skuif. Vertel meer oor die…