PappaChef

PappaChef – Episode 2

Episode 2 In die tweede episode ontmoet ons Melanie, ’n jong, opkomende sanger wat die PACISA- kompetisie gewen het. Sy het verskeie pryse gewen, onder andere ’n enkelsnit wat deur Rudi Claase geskryf is, ’n musiekvideo en stemopname deur InTune Productions. Haar bemarking word deur The Marketing Zoo behartig en sy het ’n volbeurs ontvang…