Afrikaans Huistaal: Wenke vir vraestel 2: gedigte
In dié episode van Kompas op RSG, gee Christopher Banda van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement wenke oor hoe matrieks moet voorberei vir Afrikaans Huistaal, vraestel 2: gedigte. Die vraestel word op 24 November 2020 geskryf. Christopher is die senior kurrikulumbeplanner vir Afrikaans (graad 10 – 12) by die WKOD. Leerders: Daar is 12 gedigte. Leer almal.…