Almal by Raithby Primêr is dit eens: “Enigiets is moontlik in jou eie taal!”
Almal by Raithby Primêr is dit eens: “Enigiets is moontlik in jou eie taal!” René Arendse “Hierdie muur sê vir my ek kan enige iets wees!” sê Nathi Marafane, ‘n graad 7-leerder by Raithby Primêr. “Die muurskildery het ons leerders en onderwysers stomgeslaan. Hulle kon nie glo toe hulle Maandagoggend hier instap en begroet word…


