Stem nou vir jou gunsteling- Afrikaanse handelsnaam!
Spoegwolf. Shoprite. Apple. Klerekas.com. Met die noem van ‘n naam, hetsy van ‘n musiekgroep, sakeonderneming, of persoon, kom ’n duisend gedagtes onmiddellik by ‘n mens op … Persepsievorming geskied en ‘n sekere sentiment word aan die letters of woorde gekoppel. Ons het by Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal gaan uitvind watter ondernemings vanjaar uitstaan…

