Hoeveel vloekwoorde ken jy?
Vloek.co.za is tans besig met navorsing om te bepaal wat die prototipiese vloekwoorde en taboe-uitdrukkings in Afrikaans is – met ander woorde die bekendste, frekwentste en prominentste woorde wat binne sommige kontekste deur verskillende mense as taboe ervaar sou kon word. Ons het jou hulp nodig! As jy aan hierdie vraelys deelneem, staan jy boonop…