Van (hoeka) toeka tot nou: Ons top-15 gunsteling- outydse Afrikaanse liedjies
Onthou jy nog die dae toe Sonja Herholdt se Ek verlang na jou oor die radio geblêr het as jy saam met jou gesin die ooppad aandurf? Of hoe Liefling deur die skares gedreun het as Derick Hougaard die knie buig vir die perfekte skop na die pale? Ons mis dit ook! Daarom het ons…






