Lente-reeks: Riaan Cruywagen oor prioriteite, suksesleer en moedertaal.
Hierdie lente, ter viering van nuwe lewe, moontlikhede en groei, gesels ons met ’n aantal invloedryke persone uit verskillende omgewings binne die Afrikaanse leefwêreld. Wanneer ’n mens beter verstaan hoe ander die meeste uit ’n dag maak, help dit jou om dieselfde te doen. Daarom het ons vir die deelnemers ’n lys van 11 vrae…