Die toekoms van Afrikaanse media: ’n Donker prentjie?
“Here today, gone later today.” – Bun Booyens, voormalige redakteur van Die Burger In 2011 praat Bun Booyens, destydse redakteur van Die Burger, oor die bedreiging van die gedrukte media – spesifiek koerante. Toe reeds het hy beweer dat die antwoord om oorlewing lê by die begrip van die markte. So noem hy destyds voorbeelde…