Simone Pretrorius

Lente-reeks: Simoné Pretorius oor introvert-wees, spanwerk en publisiteit.

September, alhoewel altyd geassosieer met nuwe lewe en moontlikhede, kom vanjaar opnuut met spesiale betekenis … Die ergste van die Covid-19-inperking is skynbaar agter die blad met mense wat weer stuk-stuk, en versigtig, begin droom en doen. Planne word gemaak, vriende gesien, en provinsiegrense oorgesteek. Ter viering hiervan, het Afrikaans.com dit goedgedink om hierdie lente…

Omietafelgesprek

Ommietafelgesprek: Die ATKV en die Afrikaanse Taalmuseum en -monument vier ‘n spesiale jaar.

2020 was tot dusver ‘n jaar van uitdagings, maar dit het nie die ATKV en die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM)van stryk gebring nie. Vir dié organisasies bly dit steeds ‘n jaar om te vier. Die Vriende van Afrikaans (VVA), in samewerking met Afrikaans.com, gesels in hierdie Ommietafelgesprek met Sonel Brits, besturende direkteur van die…