Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Maandelikse Argiewe: Julie 2020

You are here:
  1. Tuis
  2. 2020
  3. Julie

NB-Uitgewers boekekeur – Julie

NB-Uitgewers se boekekeur vir Julie

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com8 Julie 2020Lewer kommentaar

Daar is niks soos ’n lekker boek voor ’n kaggelvuur om jou warm te hou hierdie winter nie. Met NB-Uitgewers se boekekeur van die maand, kan jy in Julie uitsien na leesvermaak uit die pen van sommige van die land se beste Afrikaanse skrywers. Laai ook gerus ’n gratis uittreksel uit elke boek af en…

Unisa se taalbeleid ongrondwetlik. So sê die appèlhof.

TaalnuusDeur Afrikaans.com2 Julie 2020Lewer kommentaar

“Die heel belangrikste ding is natuurlik dat families die navraag vir Afrikaans moet handhaaf deur Afrikaans aan hulle kinders oor te dra en te sorg dat hulle by Afrikaanse skole uitkom. Daarsonder sal Afrikaans nie staande bly nie. ” – Conrad Steenkamp, uitvoerende hoof, Afrikaanse Taalraad Sedert 2016 en na ’n hofbevel in 2019 deur…

Edwin vd Walt - eersdaags aanbieder van ons nuwe potgooi-reeks!

Eksklusief: Edwin van der Walt eersdaags aanbieder van ons nuwe potgooi-reeks!

Luister dit, Luister nogDeur Afrikaans.com2 Julie 2020Lewer kommentaar

Wat is die grootste les wat jy al ooit geleer het? Watter boeke het jou lewe verander? Wat hoop jy om eendag as ouer aan jou kind oor te dra? Met sosiale media, is ons vandag nader as ooit aan ‘n magdom mense – jou buurman en jou gunstelingbekende is almal net ’n soekfunksie weg.…

Brendan Peyper

Kunstenaarsfokus: Brendan Peyper

Kunstenaarsfokus, Luister ditDeur Afrikaans.com2 Julie 2020Lewer kommentaar

Die sanger, Brendan Peyper, is lief vir die Bosveld … Ons het hom by Dinokeng Wildsreservaat ontmoet om uit te vind hoe sy lewe sedert die Covid-19-pandemie verander het. Hy gesels ook oor sy verhouding met sy ouers … en ons toets sy Afrikaanse taalvernuf! Wat is jou gunsteling- Brendan Peyper-liedjies? Hier is ons s’n!…

←12←

Afrikaans.com

© 2025 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top