Welverdiende debuutprys aan Johan Jack Smith
Om met ’n debuutroman ’n prestige prys soos die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Eugène Marais-prys op te raap, sit nie in enige skrywer se broek nie. Johan Jack Smith het onlangs hierdie uitstaande prestasie behaal. Zola, sy boek oor ʼn reeksmoordenaar wat sy minibustaxi as ʼn soort martelkamer gebruik om jong meisies wreedaardig…



