Sonja & Tjokker: Aflaaibare storievideo’s nou beskikbaar by WatchaTV
Die gewilde Sonja & Tjokker wat reeds jare lank voorskoolse en juniorfase-leerders met hulle vertonings vermaak, het nou ’n stappie verder gegaan en kort storievideo’s vervaardig wat op Sonja en Tjokker se kanaal afgelaai kan word. Die stories is beskikbaar in Afrikaans en/of Engels en behandel onder andere onderwerpe uit die leerareas van die vak Lewensvaardigheid, soos…